MATTEUS 6:12-14

MATTEUS 6:12-14 NLV

En vergeef ons ons sondeskuld soos ons ook óns skuldenaars vergewe het. Bewaar ons sodat ons nie aan verleiding sal toegee nie; maar bevry ons van die greep van die Bose. “As julle die mense vergewe wat teen julle oortree, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe.

Versbeeld vir MATTEUS 6:12-14

MATTEUS 6:12-14 - En vergeef ons ons sondeskuld
soos ons ook óns skuldenaars
vergewe het.
Bewaar ons sodat ons
nie aan verleiding sal toegee nie;
maar bevry ons van die greep
van die Bose.
“As julle die mense vergewe wat teen julle oortree, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 6:12-14