MATTEUS 5:31-32

MATTEUS 5:31-32 NLV

“Daar is gesê: ‘Al wat ’n man nodig het om van sy vrou te skei is om aan haar ’n skeisertifikaat te oorhandig.’ Maar Ek sê vir julle, elkeen wat van sy vrou skei, behalwe oor huweliksontrou, veroorsaak dat sy egbreuk pleeg. En elkeen wat met so ’n geskeide vrou trou, pleeg ook egbreuk.”

Video for MATTEUS 5:31-32

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 5:31-32