Hy het uit Nasaret weggetrek en gaan woon in Kapernaum aan die See van Galilea, in die gebied van Sebulon en Naftali. So is die woord van die profeet Jesaja vervul: “Die land van Sebulon en die land van Naftali langs die See van Galilea en die Transjordaan: Galilea waar so baie nie-Jode woon – die volk wat in die donker sit, het ’n helder lig gesien. En vir dié in die skemerland van die dood – vir hulle het ’n lig opgegaan.”
Lees MATTEUS 4
Luister na MATTEUS 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTEUS 4:13-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's