Jesus het gaan staan en hulle laat roep. “Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?” vra Hy vir hulle. Hulle het gesê: “Here, ons wil sien!” Daarop het Jesus hulle innig jammer gekry en hulle oë aangeraak. Dadelik kon hulle sien, en hulle het agter Hom aan gegaan.
Lees MATTEUS 20
Luister na MATTEUS 20
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTEUS 20:32-34
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's