MATTEUS 14:32-33

MATTEUS 14:32-33 NLV

En toe hulle in die skuit terugklim, gaan lê die wind. Daarop het die mense in die skuit Hom aanbid. “U is werklik die Seun van God!” het hulle uitgeroep.