MATTEUS 10:6-8

MATTEUS 10:6-8 NLV

Gaan liewer na die verdwaalde skape van die huis van Israel. Gaan kondig aan: ‘God se koningsheerskappy gaan nou enige oomblik begin!’ Maak siekes gesond, laat dooies opstaan, reinig dié met ernstige velsiektes, dryf bose geeste uit. Julle het hierdie volmag verniet ontvang. Doen daarom julle werk ook verniet.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid