LUKAS 6:43-46

LUKAS 6:43-46 NLV

“’n Goeie boom kan nie slegte vrugte dra nie, en ’n slegte boom nie goeie vrugte nie. ’n Boom word geken aan die soort vrugte wat hy dra. Vye groei tog nie aan doringbosse, of druiwe aan braambosse nie. ’n Goeie mens bring goeie dade voort uit ’n goeie hart, en ’n slegte mens bring slegte dade voort uit ’n bose hart. Wat ook al in jou hart leef, bepaal wat jy sê.” “Waarom noem julle My dan ‘Here’ as julle My nie gehoorsaam nie?

Video vir LUKAS 6:43-46

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 6:43-46