Almal het verwag dat die Messias gou sou kom en hulle was gretig om te weet of dit dalk Johannes is. Hy het hulle vrae beantwoord deur te sê: “Ek doop met water, maar Iemand wat groter is as ek, kom binnekort – Iemand soveel groter dat ek nie eens werd is om sy slaaf te wees nie. Hy sal julle met die Heilige Gees en met vuur doop.
Lees LUKAS 3
Luister na LUKAS 3
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: LUKAS 3:15-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's