LUKAS 24:1-2

LUKAS 24:1-2 NLV

Douvoordag op die Sondagoggend het die vroue na die graf toe gegaan met die aromatiese olie wat hulle voorberei het. Daar aangekom, kry hulle die steen weggerol van die ingang van die grotgraf af.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 24:1-2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid