LUKAS 2:46-47

LUKAS 2:46-47 NLV

Drie dae later het hulle Hom uiteindelik gekry. Hy het in die tempel tussen die leermeesters gesit terwyl Hy na hulle luister en hulle uitvra. Almal wat na Hom geluister het, was verbaas oor sy insig en antwoorde.