LUKAS 11:33

LUKAS 11:33 NLV

“Niemand steek ’n lamp op en steek dit dan weg of sit dit onder ’n emmer nie. Inteendeel, dit word op ’n staander geplaas om lig te laat skyn vir almal wat die kamer binnekom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 11:33