JOSUA 22:5

JOSUA 22:5 NLV

Let baie goed daarop dat julle die gebod en die wet wat Moses, die dienaar van die HERE, julle voorgehou het, moet gehoorsaam. Dit beteken dat julle die HERE julle God moet liefhê, die koers moet inslaan wat Hy van julle verwag, bedag moet wees op wat Hy wil hê, daaraan vashou en met hart en siel vir Hom lewe.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOSUA 22:5

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid