JOSUA 1:3-4

JOSUA 1:3-4 NLV

Soos Ek vir Moses belowe het, sal Ek elke plek waar julle kom vir julle gee. Alles sal julle grond wees, van die Negevwoestyn af tot by die Libanonberge, die hele gebied van die Hetiete, van die Eufraatrivier af tot by die Middellandse See in die weste.