JOSUA 1:16-18

JOSUA 1:16-18 NLV

Hulle het vir Josua geantwoord: “Ons sal alles doen wat jy vir ons sê. Ons sal gaan waarheen jy ons ook al stuur. Soos ons na Moses geluister het, sal ons ook aan jou gehoorsaam wees. “Mag die HERE jou God saam met jou wees soos Hy by Moses was. Enige persoon wat jou opdragte verontagsaam en nie luister na alles wat jy beveel nie, sal tereggestel word. Jy moet sterk en dapper wees.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOSUA 1:16-18