HERE, vat nou maar my lewe! Ek wil liewer dood wees as om te lewe.” Die HERE het geantwoord: “Is dit reg van jou om hieroor kwaad te wees?” Jona is toe uit die stad uit. Hy het aan die oostekant van die stad gaan sit en vir hom ’n skuiling gemaak. Hy het onder die skuiling gesit terwyl hy gewag het om te sien of iets met die stad sou gebeur. Die HERE God het toe ’n plant laat groei wat skaduwee oor Jona se kop gemaak het. Dit het hom beter laat voel. Jona was baie bly oor die plant. Maar God stuur toe ’n wurm. Met dagbreek die volgende môre het die wurm die stam van die plant afgevreet. Die plant het verdroog.
Lees JONA 4
Luister na JONA 4
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: JONA 4:3-7
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's