JONA 3:9-10

JONA 3:9-10 NLV

Wie weet, miskien sal God ons genadig wees en ons nie in sy woede vernietig nie.” Toe God sien dat hulle opgehou het om verkeerd te doen, was Hy hulle genadig. Hy het daarvan afgesien om hulle te vernietig soos Hy gedreig het om te doen.