Die HERE het ’n tweede keer met Jona gepraat: “Maak jou gereed en gaan na die groot stad Nineve. Dra die oordeelsboodskap wat Ek jou gegee het aan hulle oor.” Jona het gereedgemaak en na Nineve toe gegaan soos die HERE hom beveel het. Nineve was so groot dat dit drie dae vat om alles te sien.
Lees JONA 3
Luister na JONA 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: JONA 3:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's