Toe het Jesus gesê: “Ek het na hierdie wêreld toe gekom om te oordeel, sodat dié mense wat nie sien nie, kan sien, en dié wat sien, hulle blindheid kan ontdek.” Van die Fariseërs wat by Jesus was, het vir Hom gesê: “Ons is tog nie blindes nie!” Jesus het hulle geantwoord: “As julle blindes was, sou julle nie sonde gehad het nie; maar nou beweer julle julle kan sien. Daarom bly julle sonde staan.”
Lees JOHANNES 9
Luister na JOHANNES 9
Deel
Vergelyk alle weergawes: JOHANNES 9:39-41
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's