JEREMIA 31:16

JEREMIA 31:16 NLV

Maar die HERE sê: “Hou op huil en droog af jou trane. Ek sal jou beloon vir jou moeite,” sê die HERE. “Jou kinders sal terugkom uit die land van die vyand.