JEREMIA 3:12

JEREMIA 3:12 NLV

Gaan maar uit, kyk in die rigting van Israel en roep uit: “O, Israel, sê die HERE, julle was ontrou, maar kom terug na My toe. Ek sal nie vir altyd kwaad bly nie, want Ek is genadig, sê die HERE.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid