JEREMIA 17:7-8

JEREMIA 17:7-8 NLV

“Maar gelukkig is dié mense wat op die HERE vertrou en hulle verwagting in Hom stel. Hulle is soos bome wat langs ’n rivier staan. Hulle wortels reik diep tot by die water. Hitte bedreig hulle nie, en hulle blare bly groen. Lang maande van droogte pla hulle ook nie. Hulle hou nie op om vrugte te dra nie.