JEREMIA 1:12

JEREMIA 1:12 NLV

En die HERE het vir my gesê: “Ja, dit is ’n amandeltakkie. En dit beteken dat Ek oplet en gereed staan om te doen wat Ek gedreig het om te doen.”