JEREMIA 1:11-12

JEREMIA 1:11-12 NLV

Die HERE het vir my gesê: “Wat sien jy, Jeremia?” Ek het geantwoord: “Ek sien ’n amandeltakkie.” En die HERE het vir my gesê: “Ja, dit is ’n amandeltakkie. En dit beteken dat Ek oplet en gereed staan om te doen wat Ek gedreig het om te doen.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 1:11-12