RIGTERS 6:10

RIGTERS 6:10 NLV

Ek het vir julle gesê: Ek is die HERE julle God. Julle mag nie die gode dien van die Amoriete in wie se land julle woon nie. Maar julle wou nie na My luister nie.’”

Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 6:10