RIGTERS 12:5-6

RIGTERS 12:5-6 NLV

Hulle het die Efraimiete by die Jordaandriwwe voorgelê. Wanneer iemand deur die Jordaan wou teruggaan, het hulle vir hom gevra: “Is jy ’n Efraimiet?” Wanneer hy sê: “Nee!”, sê hulle vir hom: “Sê ’n bietjie: ‘Sjibbolet.’” Wanneer hy “Sibbolet” sê, het hulle hom gegryp en daar by die Jordaandrif doodgemaak. Die Efraimiete kon nie die woord reg uitspreek nie. So is 42 000 man van Efraim dood.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid