JAKOBUS 3:11-12

JAKOBUS 3:11-12 NLV

Kan ’n fontein uit dieselfde oog soet en bitter water laat opborrel? Kan jy olywe van ’n vyeboom afpluk, of vye van ’n druiwestok? Net so min as wat ’n brak bron vars water kan voortbring!