JESAJA 66:1

JESAJA 66:1 NLV

So sê die HERE: “Die hemel is my troon en die aarde my voetstoeltjie. Kan julle ooit ’n tempel bou wat so goed is? Kan julle ’n huis bou waarin Ek sal woon?