Hy het gesê: “Ja, gaan. Sê vir hierdie mense só: “‘Julle sal my woorde hoor, maar dit nie verstaan nie. Julle sal sien wat Ek doen, maar nie die betekenis daarvan snap nie.’ Verhard hierdie volk se harte. Maak hulle ore toe en hulle oë blind. Andersins sien hulle dalk en hoor hulle, en verstaan hulle, en draai dan na My toe en word hulle gesond gemaak.”
Lees JESAJA 6
Luister na JESAJA 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 6:9-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's