JESAJA 58:13-14

JESAJA 58:13-14 NLV

“As jy jou daarvan weerhou om op die Sabbatdag te oortree en op my heilige dag te doen net wat jy wil; as die Sabbat vir jou ’n vreugde is, en jy die heilige dag van die HERE in ere hou; as jy dit respekteer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie te doen wat jy wil, of nuttelose woorde te praat nie, dan sal jy jou vreugde vind in die HERE. Ek sal jou die land weer in besit laat neem, Ek sal jou laat eet van die opbrengs van die land van jou vader Jakob. Ek, die HERE, het dit gesê.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 58:13-14

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid