JESAJA 47:13

JESAJA 47:13 NLV

Al die raad wat jy gekry het, het jou net moeg gemaak. Laat jou voorspellers opstaan en jou kom red. Laat die sterrekykers wat maand vir maand vir jou voorspellings maak, jou red van wat jou gaan tref.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid