JESAJA 42:13

JESAJA 42:13 NLV

Die HERE sal opruk soos ’n baie sterk man. Hy sal kom soos ’n soldaat wat woedend is. Hy gaan sy oorlogskreet aanhef. Hy sal triomfeer oor sy vyande.