JESAJA 32:16-19

JESAJA 32:16-19 NLV

Regverdigheid sal in die woestyn heers, en geregtigheid in die vrugbare veld. Reg sal veroorsaak dat daar vrede sal wees. En geregtigheid sal veroorsaak dat almal rustig en veilig sal bly. My volk sal veilig bly, rustig in hulle huise. Hulle sal vrede hê. Ook al vernietig hael die woud en word die stad platgevee

Versbeeld vir JESAJA 32:16-19

JESAJA 32:16-19 - Regverdigheid
sal in die woestyn heers,
en geregtigheid
in die vrugbare veld.
Reg sal veroorsaak
dat daar vrede sal wees.
En geregtigheid sal veroorsaak
dat almal rustig
en veilig sal bly.
My volk sal veilig bly,
rustig in hulle huise.
Hulle sal vrede hê.
Ook al vernietig hael die woud
en word die stad platgevee