JESAJA 30:15

JESAJA 30:15 NLV

So sê die oppermagtige HERE, die Heilige van Israel: “Eers as julle na My draai en tot rus kom, sal julle gered word. Deur stil te raak en te vertrou, sal julle sterk word. Maar julle wou nie.