HOSEA 2:14-15

HOSEA 2:14-15 NLV

Ek sal daar haar wingerde aan haar teruggee. Dan sal die Akorvlakte verander in ’n deur van hoop. Daar sal sy weer Myne word soos lank gelede toe sy nog jonk was en Ek haar uit slawerny in Egipte bevry het. “Op daardie dag,” sê die HERE, “sal jy My noem ‘my man’ en nie meer ‘my meester’ nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HOSEA 2:14-15