HEBREËRS 6:10

HEBREËRS 6:10 NLV

God is nie onregverdig nie. Hy sal nie vergeet hoe hard julle vir Hom gewerk het nie: hoe julle julle liefde vir Hom betuig het deurdat julle julle medegelowiges gedien het en dit nog steeds doen nie.

Video for HEBREËRS 6:10