HEBREËRS 11:18-19

HEBREËRS 11:18-19 NLV

aan wie gesê is: “Isak is die seun uit wie jou nageslag gebore sal word.” Hy het daarop gereken dat God sy kind selfs uit die dood sou kon opwek. En in ’n sekere sin hét hy hom ook uit die dood terugontvang.

Video for HEBREËRS 11:18-19