HABAKUK 3:19

HABAKUK 3:19 NLV

Die oppermagtige HERE is my krag! Hy maak my voete soos dié van ’n ribbok; op hoë plekke laat Hy my veilig loop. (Vir die musiekleier: Die psalm moet met snaarinstrumente begelei word.)