HABAKUK 2:1-2

HABAKUK 2:1-2 NLV

Ek gaan in my uitkyktoring staan, my plek inneem op my wagpos in die muur. Ek wag om te sien wat die HERE vir my gaan sê, wat sy antwoord op my klagte sal wees. HERE Toe het die HERE geantwoord: “Skryf my antwoord, die visioen, in groot, duidelike letters op kleitablette sodat iemand wat verbyhardloop dit kan lees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HABAKUK 2:1-2