GENESIS 43:16

GENESIS 43:16 NLV

Toe Josef sien dat Benjamin by hulle is, sê hy vir die bestuurder van sy huishouding: “Vat die manne na my huis toe en berei ’n feesmaal voor sodat hulle middagete by my kan geniet.”

Video vir GENESIS 43:16