GENESIS 28:12

GENESIS 28:12 NLV

Dié nag droom hy dat hy ’n leer sien wat op die aarde staan met die bopunt in die hemel. Engele van God het daarmee op en af geklim.