GENESIS 21:1-6

GENESIS 21:1-6 NLV

Die HERE het vir Sara gesorg en sy belofte aan haar nagekom. Sara het swanger geword en vir Abraham in sy ouderdom ’n seun gegee. Dit het gebeur op die bestemde tyd soos God beloof het. Abraham het sy seun Isak genoem. Agt dae ná Isak se geboorte het Abraham hom besny soos God hom beveel het. Abraham was toe 100 jaar oud. Sara het gejuig: “God het my laat lag van vreugde! Almal wat dit hoor, sal saam met my lag.

Video vir GENESIS 21:1-6

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 21:1-6