GENESIS 16:1-2

GENESIS 16:1-2 NLV

Maar Sarai, Abram se vrou, het nog geen kinders gehad nie. Sarai het ’n Egiptiese slavin gehad met die naam Hagar. Sarai sê toe vir Abram: “Die HERE het my nie toegelaat om kinders te hê nie. Gaan slaap by my slavin. Dalk kan sy ’n kind in die wêreld bring wat ek as my eie kan beskou.” Abram het hiermee ingestem.

Video vir GENESIS 16:1-2