GENESIS 11:31-32

GENESIS 11:31-32 NLV

Tera het sy seun Abram, sy skoondogter Sarai en sy kleinseun Lot (Haran se seun) geneem en uit Ur van die Galdeërs vertrek om na die land Kanaän toe te gaan. Maar hulle het in die dorp Haran oorgebly en hulle daar gevestig. Tera het 205 jaar gelewe en is dood terwyl hulle nog by Haran was.

Video for GENESIS 11:31-32

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 11:31-32