GENESIS 1:17-20

GENESIS 1:17-20 NLV

God het hierdie ligte in die hemelkoepel geplaas om die aarde te verlig, die een in die dag en die ander in die nag en ook om lig en donkerte van mekaar te skei. God het gesien dat dit goed was. Dit het op die vierde dag gebeur. God het verder beveel: “Laat die waters wemel van lewende wesens en laat voëls bo in die lug oor die aarde vlieg.”

Video for GENESIS 1:17-20