So was dit ook met Abraham: “Hy het God geglo en God het hom vrygespreek.” Julle moet dus insien: Die ware kinders van Abraham is hulle wat glo. Verder het die Skrif vooruit gesien dat God nie-Jode deur geloof sou vryspreek. Daarom is die Goeie Nuus vooraf aan Abraham bekendgemaak: “Deur jou sal al die volke geseën wees.”
Lees GALASIËRS 3
Luister na GALASIËRS 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: GALASIËRS 3:6-8
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's