ESEGIËL 7:27

ESEGIËL 7:27 NLV

Die koning en die leier sal hulpeloos staan. Hulle sal wanhopig huil, en die mense se hande sal bewe van vrees. Ek sal die bose dag oor hulle bring wat hulle oor ander gebring het. Hulle sal die straf ontvang wat hulle so ryklik verdien. Dan sal hulle weet dat Ek die HERE is!”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid