ESEGIËL 37:12

ESEGIËL 37:12 NLV

Sê vir hulle die oppermagtige HERE sê: My volk, Ek maak die grafte van ballingskap oop en laat julle opstaan. En Ek bring julle terug na die land Israel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESEGIËL 37:12