ESEGIËL 29:16

ESEGIËL 29:16 NLV

“Dan sal Israel nie weer in versoeking kom om op Egipte vir hulp te steun nie. Nee, Egipte sal Israel herinner hoe sondig hy was toe hy sy hoop op Egipte gestel het. Dan sal hulle besef dat Ek die oppermagtige HERE is.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESEGIËL 29:16

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid