ESEGIËL 10:2

ESEGIËL 10:2 NLV

Toe sê die HERE vir die man met klere van linne: “Gaan in tussen die wiele onder die gerubs en vat ’n hand vol van die gloeiende kole tussen die gerubs. Gaan strooi dit oor die stad!” Hy het toe so gemaak terwyl ek toekyk.