ESEGIËL 1:7

ESEGIËL 1:7 NLV

Hulle bene was reguit soos ’n mens s’n, maar hulle voete het gelyk soos ’n kalf s’n, en dit het geblink soos brons wat opgevryf is.